Louwtjies hou reünie

 

From: 19 May 2017 at 00:00 AM

Until: 21 May 2017 at 00:00 AM

Location: Weesgerus-vakansieoord, Modimolle


Details:

Hoërskool Eric Louw in Musina se 1977 matrieks beplan eersdaags hul 40ste reünie.
Die reünie vind plaas vanaf 19 tot 21 Mei by die Weesgerus-vakansieoord buite Modimolle.

Vir meer inligting, skakel Meonè Ferreira (nee Becker) by tel. 074 559 6305 of Charmaine Diener (nee Saayman) by 082 803 3163.


Contact Person: Charmaine Diener

Tel: 082 803 3163

Email:

 

Upcoming Events