ADVERTISEMENT:
Abraham Kriel-kinderhuis Touch of Country-fees
From: 04 November 2017 at 00:00 AM Until: 04 November 2017 at 00:00 AM Location: De Beerstraat 12, Modimolle Details: Die Abraham Kriel-kinderhuis bied die Touch of Country-fees aan. Manie Jackson, Tommy Dell, Lance James, Barbara Ray en verskeie ander kunstenaars tree op. Daar is ’n babakompetisie, kosstalletjies, ’n perdeparade en meganiese bulritte. Die koste is R30 per volwassene en R20 vir skoliere. Dit vind plaas by De Beerstraat 12, Modimolle. Vir meer inligting, bel vir Cecile le Roux by tel. 076 118 2111. Contact Person: Cecile le Roux Tel: 076 118 2111 Email: |
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May (07:00 AM)
End: 01 May (22:00 PM)
|
|
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May (18:30 PM)
|
|
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May (07:30 AM)
|
|
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
|
|
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May (08:00 AM)
End: 25 May (13:00 PM)
|