ADVERTISEMENT:

 
     

LOUWTJIES HOU REVUE

 

From: 11 October 2017 at 17:00 PM

Until: 13 October 2017 at 23:00 PM

Location: Hoërskool Eric Louw, Musina


Details:

Hoërskool Eric Louw in Musina het inwoners uitgenooi om in Oktober hulle jaarlikse revue te kom ondersteun.

Kaartjies vir die revue op 11 en 12 Oktober kos R60 per persoon.

Die gala-aand vind op 13 Oktober plaas wanneer kaartjies R100 per persoon sal kos. Laasgenoemde sluit ‘n ligte ete in.

Kaartjies vir die geleentheid is reeds by die skoolkantoor beskikbaar. Indien iemand as ‘n gasvrou wil omtree die aand, kan hulle vir Rina skakel by tel. 079 938 5810.


Contact Person: Rina

Tel: 079 938 5810

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM) End: 25 May  (13:00 PM)