ADVERTISEMENT:

 
     

KAMPSTORIES OP BLOUBERG

 

From: 16 June 2018 at 18:00 PM

Until: 16 June 2018 at 23:00 PM

Location: Blouberg Natuurreservaat


Details:

Die  Vriende van Blouberg nooi inwoners uit om ‘n luisterryke aand om die kampvuur te geniet in die geselskap van die legendariese oom Louis Olivier, afgetrede veldwagter van die Kruger Wildtuin.

Oom Louis sal van sy staaltjies uit die KNP met gaste deel by die Blouberg Natuurreservaat op Saterdag, 16 Junie. Toegang beloop R50 per persoon, terwyl laerskoolkinders gratis kan gaan luister. Elke persoon is verantwoordelik vir sy eie vleis, drinkgoed, eetgerei en kampstoel. Daar sal bykosse voorsien word.

Fondse sal gaan aan die Bloubergreservaat. Vir meer inligting kan Johan Barnard (082 804 3260), Leslie Reynolds (072 430 7210) of Leonie Kellermann (082 267 1920) geskakel word.


Contact Person: Johan Barnard

Tel: 082 804 3260

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM) End: 25 May  (13:00 PM)