Louis Trichardt Rotary Gholfdag

 

From: 10 November 2018 at 06:00 AM

Until: 10 November 2018 at 23:00 PM

Location: Louis Trichardt


Details:

Die Louis Trichardt Rotary-klub het die streek se gholfspelers uitgenooi om in te skryf vir hulle jaarlikse gholfdag op 10 November.
Die Soutpansberg Gholfklub sal weer as gasheer optree van die dag. Die formaat van die kompetisie is ‘n vierbal-alliansie, met inskrywing wat R2 000 per span beloop. Bowwe kan ook vanaf R1 500 geborg word.
Vir meer inligting oor inskrywings, skakel Johan of André by tel. 084 205 4471.


Contact Person: Johan

Tel: 084 557 0149

Email:

 

Upcoming Events

NG Musina basaar
Where: NG Kerk Musina Start: 04 Apr  (13:00 PM) End: 29 Apr  (07:00 AM)
Makhado Easter market
Where: Cloud's End Hotel Start: 19 Apr  (10:00 AM) End: 21 Apr  (17:00 PM)
Monster music festival reunion
Where: Manor Lodge, Tzaneen Start: 27 Apr End: 27 Apr  (23:00 PM)
Triegies Opedag
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 09 May  (09:00 AM) End: 09 May  (23:00 PM)