NG Musina basaar

 

From: 04 April 2019 at 13:00 PM

Until: 29 April 2019 at 07:00 AM

Location: NG Kerk Musina


Details:

Die NG Kerk in Musina gaan op 4 Mei lekker basaar hou en nooi die gemeenskap uit om hulle te kom ondersteun.

Basaargangers kan uitsien na  heerlike vars groente en vrugte, vleis, biltong, pannekoek, kerrie-en-rys, alle gebak, sosaties, ‘n teetuin, vetkoeke, hamburgers, potjiekos, aartappel-op-‘n-stokkie, koeldranke, plante, ‘n witolifanttafel, veiling, treintjie, speletjies en vissievang vir die kinders, ‘n boeketafel en bulletjie rugby.

Die basaar vind vanaf 07:00 tot 13:00 op die kerkterrein (39 Ds. Henricostraat) plaas.
Vir meer inligting, skakel Hardus by tel. 071 944 6048.


Contact Person: Hardus

Tel: 071 944 6048

Email:

 

Upcoming Events

NG Musina basaar
Where: NG Kerk Musina Start: 04 Apr  (13:00 PM) End: 29 Apr  (07:00 AM)
Makhado Easter market
Where: Cloud's End Hotel Start: 19 Apr  (10:00 AM) End: 21 Apr  (17:00 PM)
Monster music festival reunion
Where: Manor Lodge, Tzaneen Start: 27 Apr End: 27 Apr  (23:00 PM)
Triegies Opedag
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 09 May  (09:00 AM) End: 09 May  (23:00 PM)