ADVERTISEMENT:

 
     

Plaasdans

 

From: 03 November 2023 at 18:30 PM

Until: at

Location: Schyffontein Boerdery


Details:

Schyffontein Boerdery nooi oud en jonk uit om hulle dansskoene af te stof en lekker te kom saam skoffel tydens ‘n regte, egte plaasdans op Vrydag, 3 November, met DJ Jordan wat die musiek sal verskaf.
Kaartjies kos R80 per volwassene en R40 vir laerskoolkinders. Toegang is gratis vir kinders o.6. Die dans begin om 18:30. “Pak ‘n komber­sie vir die kinders om op te slaap, ietsie vir jou glasie en ietsie vir jou magie,” nooi die organiseerders.
Kaartjies is beskikbaar by Weldon’s Apteek in Louis Trichardt of die padstal langs Step-a-Stone.


Contact Person:

Tel:

Email:

 

Upcoming Events