ADVERTISEMENT:

 
     

SPB Dorpswag AJV

 

From: 22 November 2023 at 00:00 AM

Until: at

Location:


Details:

Die Soutpansberg Dorpswag hou op Woensdag, 22 November, hulle algemene jaarvergadering waartydens ‘n nuwe bestuur ondermeer verkies sal word. 
Alhoewel lede van die publiek welkom is om die vergade­ring by te woon, kan slegs lede tydens die vergadering stem. Die vergade­ring begin om 18:00 by die Louis Trichardt Rolbalklub se saal.


Contact Person:

Tel:

Email:

 

Upcoming Events