ADVERTISEMENT:
Dopper Pik-en-Proe
From: 24 November 2023 at 18:00 PM Until: at Location: Fransie Vermaak Saal Details: Die baie gewilde Pik-en-Proe aand van die Gereformeerde Kerk Louis Trichardt wat jaarliks aangebied word, is weer om die draai. Inwoners kan op Vrydagaand, 24 November, om 18:00 by die Fransie Vermaak Saal die geleentheid benut om disse van agt Rugby Wêreldbekerlande te kom proe. Contact Person: Tel: 083 304 4764 Email: 015 516 4007 |