ADVERTISEMENT:
Dopperontbyt
From: 08 February 2024 at 00:00 AM Until: 24 February 2024 at 10:00 AM Location: Dopperkerk Details: Die Gereformeerde Kerk Louis Trichardt bied op Saterdag, 24 Februarie, hulle baie gewilde Dopperontbyt aan tussen 08:00 en 10:00. Oudergewoonte is die spyskaart tjok en blok vol lekkertes, met jogurt en muesli, roereier, gebraaide spek en varkworsies, hoenderlewertjies, geurige maalvleisgereg met uie en sampioene, tamatieboontjies, geroosterde brood, verskeie ander brode en smere, asook kaas, beskuitjies en koue vleis wat aangebied word. Rond die maaltyd af met heerlike tee, koffie of vrugtesap. Die prys vir hierdie winskoop van die jaar beloop R80 vir volwassenes, R50 vir hoërskoolleerlinge, R30 vir laerskoolleerlinge en is gratis vir voorskoolse kinders. Kontak vir Nanette by 015 516 4007 of 0843044764 om te bespreek. “Gou speel, die kaartjies vlieg!” het die gemeente gesê
Contact Person: Nanette Tel: 0843044764 Email: |
Weer tyd vir Triegies se massarevue
Where: Laerskool Louis Trichardt
Start: 09 Oct
End: 17 Oct
|
|
Sonet Gouws preek by AGS
Where: AGS Louis Trichardt
Start: 13 Oct (09:00 AM)
|
|
Chris Steyn optrede ten bate van Tafelronde 66
Where: Plaas Vijgeboomsdrift
Start: 18 Oct
|
|
Gruisgat 4x4-kompetisie
Start: 26 Oct (09:30 AM)
|
|
Sewes Raakrugby-toernooi
Where: Louis Trichardt Rugbyklub
Start: 02 Nov
|
|
Remembrance Day / Armistice Day
Where: Turbi Hills Shell Hole at 66 Burger Street.
Start: 10 Nov (10:30 AM)
End: 10 Nov (12:00 PM)
|