ADVERTISEMENT:

 
     

Dopperkuierkafee

 

From: 01 March 2024 at 00:00 AM

Until: 01 March 2024 at 12:00 PM

Location: Dopperkerk


Details:

Die Gereformeerde Kerk in Louis Trichardt se volgende Dopperkuierkafee vind plaas op Vrydag, 1 Maart, en die spyskaart sluit in ‘n jaffel teen R20 elk, ‘n jaffelburger teen R25 elk, Dopperburgers teen R25 elk, kaas-, rib-, of hoenderburgers teen R30 elk, ‘n Russian en slaptjips teen R30 elk, hake en slaptjips teen R30 elk en slaptjips teen R10 per pakkie.
Kaartfasiliteite is nou ook beskikbaar vir betaling.
Plaas jou bestelling by Nanette voor Vrydag 12:00 by tel.  084 304 4764. Bestellings kan Vrydagmiddag vanaf 17:00 by die Dopperkerk afgehaal word.

 


Contact Person: Nanette

Tel: 084 304 4764

Email:

 

Upcoming Events

Haantjiefees
Where: NG Kerk Louis Trichardt Start: 27 Jul End: 27 Jul
SPCA Farmer’s Market
Where: Spca Louis Trichardt Start: 27 Jul  (09:00 AM) End: 27 Jul  (14:00 PM)
Soutpansberg Airshow and Fly-in
Where: Louis Trichardt municipal airfield Start: 02 Aug End: 03 Aug
Platjan 4x4-gesinsdag
Start: 10 Aug  (09:00 AM)
Meneer en Mejuffrou Triegie
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 15 Aug  (18:00 PM)
Mathys Roets kom kuier
Start: 17 Aug