ADVERTISEMENT:

 
     

Kookkos en pannekoek te koop

 

From: 28 March 2024 at 10:00 AM

Until: 28 March 2024 at 14:00 PM

Location: Laat Lente en Herfsakker


Details:

Die vroue by Laat Lente en Herfsakker aftree-oord op Louis Trichardt voorsien op Donderdag, 28 Maart, weer lekker pannekoek teen R6 elk en ‘n lekker bord kookkos teen R45 elk op bestelling.
Die bord kookkos sluit in ‘n kwart stuk ­hoender, rys en gemengde groente. Daar sal vanaf 10:00 tot 14:00 gepak en gekook word by die oord se lapa.
Vir bestellings, skakel Rika by tel. 066 576 1608.


Contact Person: Rika

Tel: 066 576 1608

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM) End: 25 May  (13:00 PM)