ADVERTISEMENT:

 
     

Vetkoekverkoping

 

From: 05 April 2024 at 11:30 AM

Until: at

Location: Boababstraat 57


Details:

Lekker vetkoek is weer op die spyskaart tydens Lizet Joubert Eiendomme se maandelikse vetkoekverkoping te bate van Bergcare op Louis Trichardt op Vrydag, 5 April.
‘n Vetkoek met maalvleis kos R20, met skoon vetkoeke wat vir R10 elk sal verkoop. Die vetkoeke kan vooraf bestel word deur vir Lizet te skakel by tel. 083 442 0429 en kan vanaf 11:30 die dag te Boababstraat 57 afgehaal word.

 


Contact Person: Lizet

Tel: 083 442 0429

Email:

 

Upcoming Events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May