ADVERTISEMENT:

 
     

NG Blouberg Basaar

 

From: 25 May 2024 at 00:00 AM

Until: at

Location: NG Kerk Blouberg-gemeente


Details:

Die NG Kerk Blouberg-gemeente nooi die streek se inwoners uit om op Saterdag, 25 Mei, hulle jaarlikse basaar te kom ondersteun.
Daar sal weer vleis, groente, ‘n koektafel, vetkoek, pannekoek, pap-en-kaiings, ‘n teetuin, stokworsies, kindervermaak en vele meer wees.
“Bring die hele gesin saam en kom geniet ‘n lekker boeremark,” nooi die gemeente.


Contact Person:

Tel:

Email:

 

Upcoming Events

NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg Start: 01 Jun
AGS Talentkompetisie
Start: 01 Jun  (17:00 PM)
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor Start: 08 Jun
Stad op die Berg Jagpakketkompetisie Wenner trekking
Where: NG Kerk Stad op die Berg, Louis Trichardt Start: 14 Jun End: 14 Jun  (12:00 PM)