ADVERTISEMENT:

 
     

Turbi Hills Bergfietswedren

 

From: 13 May 2017 at 06:30 AM

Until: at

Location: Ridgeway Independent School, LTT


Details:

Dit is byna weer tyd vir die plaaslike Moths se gewilde jaarlikse Turbi Hills Bergfietswedren.

Ridgeway Independent School sal weereens optree as gasheer van die wedrenne, wat op 13 Mei sal plaasvind. Registrasie sal plaasvind vanaf 06:30 tot 07:30 by die skool op die dag van die wedren. 

Daar sal ‘n 50 km-, 30 km- en 8 km-wedren wees waaraan deelgeneem kan word met deelname wat onderskeidelik R150, R100 en R40 vir die langste tot die korste wedren sal kos. Indien ‘n deelnemer nie ‘n CSA-lisensie het nie, moet ‘n daglisensie van R45 gekoop word om te kan deelneem. Verversings sal te koop aangebied word.

Vir meer inligting, skakel Alan Odendaal by 083 660 2472 of Leonie de Jager by 071 563 6790.


Contact Person: Alan Odendaal

Tel: 083 660 2472

Email:

 

Upcoming Events

Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May
SPCA Golf Day
Where: Soutpansberg Golf Club Start: 18 May
NG Blouberg Basaar
Where: NG Kerk Blouberg-gemeente Start: 25 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM) End: 25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg Start: 01 Jun
AGS Talentkompetisie
Start: 01 Jun  (17:00 PM)