ADVERTISEMENT:

 

Pemba die renosterkalf

Date: 06 December 2013 By: Isabel Venter

Viewed: 3635

 

Daar is min inwoners wat die hartroerende beeldmateriaal kan vergeet van die renosterkalfie wat treur by die karkas van sy dooie ma.

Dié kalfie, later gedoop as Pemba, se ma is in Junie vanjaar in die Nwanedi Natuurreservaat in die Tshipise-omgewing afgemaai deur renosterstropers vir haar horings. Pemba is later na 'n renoster weeshuis geneem en die Zoutpansberger het gaan inloer by hom.

Music used in this video:

Telling Stories (Dexter Britain) / CC BY-NC-SA 3.0

Shooting Star (Dexter Britain) / CC BY-NC-SA 3.0

 
 

 

Isabel Venter

Isabel joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in 2009 as a reporter. She holds a BA Degree in Communication Sciences from the University of South Africa. Her beat is mainly crime and court reporting.

More videos...

ADVERTISEMENT