ADVERTISEMENT:

 

Die dorp se domste dief?

Date: 21 June 2018 By: 

Viewed: 22622

Kwalifiseer hierdie man as een van die streek se domste kriminele ooit? Dit is ‘n skermgreep van die sekuriteitsvideo van die man wat Maandagoggend by die Soutpansberg Muurbalklub ingebreek het. Lees volledige berig in hierdie week se Zoutpansberger. Klik hier vir die videogreep.

 
 

 

More videos...

ADVERTISEMENT