ADVERTISEMENT:

 
     

NG Soutpansberg Boerebasaar

 

From: 04 June 2022 at 00:00 AM

Until: at

Location: NG Kerk Soutpansberg


Details:

Die NG Kerk Soutpansberg is druk besig met reëlings vir hulle gewilde Boerebasaar wat vanjaar op Saterdag, 4 Junie, sal plaasvind.
Smaaklike gebak, vars groente, vleis, en vele ander geurige geregte en snuisterye sal teen sakpaspryse beskikbaar wees. “Gesien in die lig van huidige hoë kospryse is ‘n besoek aan die basaar beslis die moeite werd. Kom maak jou vries- en koskas vol!” nooi die gemeente. Almal kan gesellig vanaf 08:00 tot laat saamkuier. Die manne gaan braai en die vroue kan heerlik in die teetuin kuier.


Contact Person:

Tel:

Email:

 

Upcoming Events

Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May
SPCA Golf Day
Where: Soutpansberg Golf Club Start: 18 May
NG Blouberg Basaar
Where: NG Kerk Blouberg-gemeente Start: 25 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM) End: 25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg Start: 01 Jun
AGS Talentkompetisie
Start: 01 Jun  (17:00 PM)